|
Bananen Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Anders
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 middelslag uie, gesnipper - 20 g (25 ml) botter/margarien -
125 ml asyn - 100 g (125 ml) witsuiker -
10 tot 12.5 ml matige kerriepoeier - 2 ml mielieblom(maismeel) -
sout - 1 Groot Granny Smit-appel, grof gerasper -
Sowat 300 ml kookwater = 6 groot piesangs (bananen)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Soteer die uie in die botter. Meng die asyn, suiker, kerriepoeier, mielieblom en sout goed saam. Voeg dit saam met die appel by die uiemengsel en kook tot sag. Verdun die sous met kookwater - dit moenie dik wees nie. Skil en sny die piesang in skyfies en giet die warm sous daaroor. Laat afkoel.
|
|
|